Wednesday, April 3, 2013
Wednesday, June 4, 2008
I used this symbol to represent the fruit of my labour.
Boeke - Books
R30
Shabbat, 'n Feesmaal in die Teenwoordigheid van die Koning.
Hierdie boekie is 'n handleiding om die Shabbatfeesmaal in ons Afrikaanse gesinne te vier. Beleef hoe die Koning hierdie kosbare belewenis gebruik om restorasie in gesinne te bewerkstellig.
R30
Prophetic Feast, colors and objects.
This book is a handy tool in bringing the prophetic into our ordinary lives. It gives the prophetic meaning of the fruit and other food mentioned in the Bible. It also gives the prophetic meaning of colors and objects.
R30
Profetiese Feesmaal, kleure en voorwerpe
Hierdie boek is ‘n praktiese handleiding om die profetiese in ons alledaagse lewe te beleef. Die profetiese betekenis van die vrugte en ander kosse van die Bybel word bespreek asook die profetiese betekenisse van kleure en ander voorwerpe. Gebruik hierdie boekie in jou huis en bediening en ervaar die Koning met al jou sintuie.
R50
Ek is .....Die Rots
God openbaar Homself in die Woord as Die Rots! Kom leer Hom ken en kry ‘n rotsvaste geloof!
Kom staan op die Rots... Kom skuil in Sy skaduwee....
Word gevoed uit die Rots.... Veg met die Rots....
Wees die duif wat diep in die skeur van die Rots wegkruip!
R30
I Do!
This book take a look at the Bridegroom and the Bride through the symbolism of the Jewish Wedding. Come and experience the romance, get ready for the wedding of the centuries and hear the Bridegroom whisper: “ Ani ohevet otcha”
R30
Die Ja-woord is uit!
Hierdie boekie kyk na die Bruidegom en die Bruid nav die simboliek van die Joodse Huwelik. Kom beleef die romanse en kom maak saam gereed vir die Bruilof van die eeue! Hoor die Bruidegom fluister: “Ani ohevet otcha”
R50
To know God
This bilingual Biblestudy helps you to grow in your relationship with God. Practical, Biblical hints. Includes a list of His names.
R30
Transformation of the Bride
A look at Ezek 16 where the Bride is taken out of the blood of death, to a place of royalty and beauty. The prophetic meaning of every step mentioned and a practical guide to help you live this transformation of being a new creature.
R50
The High priest’s garments as the armor of God
Clothe yourself with Yeshua ha Mashiach, Jesus Christ our heavenly High Priest. Understand the prophetic meaning of each garment, stone and weapon. Then stand in righteousness against the onslaught!
R50
Die Hoëpriesterskleed as wapenrusting van God
Beklee jou met Yeshua Ha Mashiach, Jesus Chrisus ons hemelse Hoëpriester. Verstaan die profetiese betekenis van elkeen van hierdie kledingstukke, stene en wapens. Staan dan in geregtigheid teen die aanslag !
R30
Pesach - Pasga / Passover
Hierdie boekie is 'n handleiding om die Pesach fees te vier in ons Suid-Afrikaanse gesins-opset. Beleef Yeshua in elke aspek van hierdie fees.
Also available in English.